Tarentum word geplunder. 30 000 van sy burgers word slawe gemaak.[1]
Twaalf van Rome se kolonies in Italia weier om Rome nog te steun teen Hannibal.[2]
Rome besluit om die heilige noodfonds te gebruik, gebaseer op die belasting van die vrystelling van slawe, wat sedert 357 v.C. 4000 pond opgehoop het.[3]
↑Rome and the Western Greeks, 350 BC – AD 200: Conquest and Acculturation in Southern Italy, Dr Kathryn Lomas, Routledge, 2005, ISBN 1-134-94301-6, ISBN 978-1-134-94301-2